Sessie 7: Om die koninkryk te soek met my hulpbronne

Fasiliteerder se Voorbereiding
Hier is die volgende sessie se materiaal. Ons is by die hulpbron ritme. Soos julle seker opmerk beweeg die ritme nou na kwessies van die gemeenskap en gemeenskaplikheid. Sterkte!
Ek heg hierdie week ook vir julle ‘n kort opsomming oor die ritmes hier aan. Gebruik dit op hierdie oomblik net vir jouself as fasiliteerder om jou eie verbeelding oor die uitnodigings van missionale dissipelskap te stimuleer.

Materiaal vir die groep
Die groep kan die sewende sessie se groepsmateriaal hier aflaai.
Die sewende sessie se daaglikse joernaal vir groepslede kan hier afgelaai word.