Sessie 9: Die uitnodiging na heelheid
Fasiliteerder se Voorbereiding
In hierdie ritme is die uitnodiging om te werk met ons ‘vulnerability’. Ons is almal, soos Henri Nouwen se boek on herinner, Wounded healers. Party mense skrik vir die woord heelheid, maar ons hoef nie bang te wees vir hierdie woord nie. Dit is ‘n ander manier om te praat van heiligheid en gesondheid. As dissipels word ons uitgenooi om ons gebrokenheid te aanvaar en eerlik daarmee te werk.
Materiaal vir die groep
Hierdie week se groepsmateriaal kanĀ hier afgelaai word.
Die daaglikse joernaal materiaal kanĀ hier afgelaai word.